|
Автор: Riette Rust |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624054030 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Wat is die een ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te he? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oe wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat • wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie • hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets) • hoe om veel, veel waaghalsiger te wees
|
Просмотров: 74 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|