TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Книги про волшебников

> 978-5-04-289521-0
TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Chevrolet Tahoe / GMC Yukon с 2022 года, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Chevrolet Tahoe / GMC Yukon с 2022 года, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 

‘n Soeke van Helde

‘n Soeke van Helde
Автор: Морган Райс
Издательство: Lukeman Literary Management Ltd
Cтраниц: 1
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A
Размер: 0
ISBN: 978-5-04-289521-0
Качество: excellent
Язык: 
Описание:
Die Towenaar se Sirkel het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teen-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers. Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper, met meer as 500 vyf ster resensies op Amazon! Van #1 Besverkoper skrywer Morgan Rice kom die debuut van ‘n skitterende nuwe fantasie reeks. ‘N SOEKE VAN HELDE (Boek #1 IN DIE TOWENAAR SE SIRKEL) handel oor die epiese mondigwording verhaal van een spesiale seun, ? veertien jarige van ‘n klein dorpie op die buitewyke van die Koninkryk van die Ring. Die jongste van vier, die minste gunsteling van sy pa, gehaat deur sy broers, Thorgrin besef dat hy anders is as die ander. Hy droom daarvan om ? groot vegter te word, om by die Koning se manne aan te sluit en die Sirkel te beskerm teen die hordes kreature aan die ander kant van die aardtrog. Met sy mondigwording en verbied deur sy pa om te probeer aansluit by die Koning se Legioen, weier hy om nee te aanvaar as antwoord: hy vertrek alleen, vasbeslote om sy weg te dwing tot in die Koning se Hof en ernstig opgeneem te word. Die Koning se Hof wemel met sy eie familie dramas, magstryd, ambisies, jaloesie, geweld en verraad. Koning MacGil moet ‘n opvolger kies tussen sy kinders, en die antieke Bestemmings Swaard, die bron van al hulle mag, is steeds onaangeraak, wagtend vir die geskose een om op te daag. Thorgrin daag op as ‘’n buitestaander en veg om aanvaarding, en om by die Koning se Legioen aan te sluit. Thorgrin kom tot die besef dat hy geheimsinnige kragte besit wat hy nie verstaan nie, dat hy oor n spesiale geskenk beskik, en ‘’n spesiale bestemming het. Teen alle verwagtinge in raak hy verlief op die koning se dogter en soos hulle verbode liefde ontluik, besef hy dat hy kragtige teenstaanders het. In sy stryd om sin te maak van sy kragte, neem die koning se towenaar hom onder sy vlerk en vertel hom van ‘n moeder wat hy nooit geken het nie, in ‘n land ver weg, anderkant die aardtrog, selfs anderkant die land van die Drake. Voor Thorgrin kan onderneem om uit te gaan en die vegter te word waarna hy hunker, moet hy sy opleiding voltooi. Dit mag egter kortgeknip word, waneer hy aangedrewe word te midde van koningklike sameswerings en teen sameswerings, die tipe wat sy liefde kan bedreig en hom ten gronde laat–en die hele koningkryk met hom. Met sy gesofistikeerde wereld-bou en karakteriseering, is ‘n SOEKE VAN HELDE, ‘n epiese verhaal van vriende en verliefdes, van mededingers en minnaars, van ridders en drake, van intriges en politieke gekonkel, van mondigwording, van gebroke harte, van misleiding, ambisie en verraad. Dit is n verhaal van eer en moed, van lot en bestemmings, van towery. Dit is ‘n fantasie wat ons in ‘n wereld inneem wat ons nooit sal vergeet nie en wat verwelkom sal word deur alle ouderdomme en geslagte. Dit is 82, 000 woorde. Boeke #2–#17 in die reeks is ook nou beskikbaar! (N) vermaaklike epiese fantasie. -Kirkus Resensies Die begin van iets merkwaardig is daar. San Francisco Boek Resensie Aksie-belaai.. Rice se skrywe is solied en die uitgangspunt interessant. Uitgewers Weekliks n Begeesterde fantasie.. dit is net die begin van wat belowe om ‘n epiese jong volwasse reeks te wees. -Midweste Boek Resensie

NEAR Wallet
Просмотров: 70

Пресс - релиз

string(4) "true" int(290)

К настоящему времени нет отзывов!
Вход 
Если Вы забыли пароль, щелкните здесь





Вы новый клиент?
Зарегистрируйтесь
 
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
  Quiero dinero © 2007