|
Автор: Johan van Wyk |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: EPUB |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624080213 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan die tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika – 'n wereld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se wereld … wat teen 'n «verbysterende snelheid» voortstu.
|
Просмотров: 66 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|