|
Автор: Francois Bloemhof |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780798168281 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Terwyl Afrikaanse fiksiesoorte al hoe duideliker afgebaken word, raak Francois Bloemhof se werk minder definieerbaar – en hier is weer ’n storie wat geen resep volg nie. ’n Kantoorwerker, kopdokter en skrywer beinvloed mekaar op uiteenlopende wyses. Die leser weet meer as die drie, hoewel nooit genoeg om te voorspel wat kom volgende nie. Maar aan wie behoort die vierde stem? Watter rol speel sy in die gebeurtenisryke intrige, en wat is haar vreeslike oplossing? Aangetrokkenheid en afhanklikheid. Konflik, magspeletjies en die ou-ou stryd tussen haat en liefde. Alles in een sielkundige riller saamgebind met ’n blik op menseverhoudinge wat jy nie aldag kry nie.
|
Просмотров: 47 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|