|
Автор: Erns Grundling |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: EPUB |
Размер: 0 |
ISBN: 9780795802119 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
|
Описание:
|
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm – die keer oor die land waar die Rugbywereldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Tussen pelgrimstogte soos die Kumano Kodo, die Camino se sustersroete, die uitklim van Mount Fuji en onderhoude met SA rugbyspelers in Japan – ook met Dan Carter en Jake White – kry lesers nes in Elders terugflitse na Erns se jeug. Van ’n laaitie wat OP se wedstryde op die ou Boet Erasmus-stadion ademloos volg, tot vandag se Erns wat stomgeslaan in sy Brave Blossoms-rugbytrui sit en kyk hoe Japan nou eintlik ’n rugbywedstryd hanteer. (Wenk: Dis nie Loftus die nie!) Kom stap nog ’n slag saam met Erns, die keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!
|
Просмотров: 58 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(166)
|