The Shadow of the Hummingbird explores the loss of innocence and the need to maintain a sense of wonder at the fleeting beauty of the world. The play premiered at the Long Wharf Theatre in New Haven, USA, in 2014, and an expanded version was subsequently staged at the Fugard Theatre in Cape Town, as well as in Johannesburg and Bloemfontein. Athol Fugard returned to the stage for the first time in 15 years to play the role of Oupa in these two pr ...
Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. Na baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het ’n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van die van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en reent, sodat daar ’n groot see tussen hulle en ander ...
Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is. ...
Die drama, ’n liries en droomagtige maar tegelyk ook skreiend pynlike stuk oor herinnering en ongeregtigheid, is reeds in 1978 geskryf, in die hoogbloei van apartheid en twee jaar na die Soweto-opstand. Dit is etlike kere opgevoer, maar word nou die eerste keer gepubliseer. Dit is in wese ’n versetdrama, maar die artistieke krag en durende relevansie daarvan le in die wyse waarop dit wys hoe pynlik intiem verset en lojaliteit verstrengel is. Gor ...
This drama, a lyrical and dreamy but at the same time searingly painful piece about reminiscence and injustice, was written in 1978, in the heyday of apartheid and two years after the Soweto uprising. It has been staged several times, but this is the first time it has been published. It is essentially a piece of resistance theatre, but its artistic strength and lasting relevance lie in the way it demonstrates how painfully intimate resistance an ...
Hulle’t ’n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hulle’t vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle ’n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daai’s die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27’s een pad geloop het en die 28’s ’n ...
An  emotional story interwoven with the logical and illogical; obsession and indifference; fantasy and reality. A conundrum of unfamiliar and inexplicable sensations and feelings so powerful they'll shake you. You'll enter the world of an older straight man settled into a new community. A man with a history of triumphs, successes, failures and let downs who has always risen out of the ashes. Experience the startling shock that ...
The 5 Years After series continues with its unforgettable imagery, smart storyline and moments that scare the hell out of you.

– Newly promoted Captain Maggie Hunter commands her first combat mission in Canada.

-Believing that Maggie is dead. Brett journeys through the American Northwest as a first hand witness to the end of all things.

– Molly follows General Beuragard's invasio ...