Why did London Underground once employ a one-legged man to ride up and down the escalators at Earl's Court tube station? What did Hitler plan to do with Nelson's Column? Why is London's only medieval mummy a prostitute named Clarice la Claterballock? How did a beer flood in Tottenham Court Road drown nine people? Where can you see a pair of Queen Victoria's knickers? Containing chapters covering London past and present; buil ...
The world's most beloved beagle shares his philosophy on life in this beautifully produced gift book for all generations. In his inimitable style, Snoopy spends his days extolling the virtues of dancing, hanging out with his best bird friend Woodstock, pursuing a full supper dish and giving his owner – our favourite lovable loser, Charlie Brown – the run-around. For the millions of faithful Charles Schulz fans, and those who fondly ...
'The crabby little girls of today are the crabby old women of tomorrow!' Entrepreneur, psychiatrist, fussbudget – Lucy van Pelt is the much-loved crabby heroine of the Peanuts gang. Never one to suffer in silence, in this brand new book she is presented as the role model she has always wanted to be. Packed with tips on how to stick up for yourself, how to make yourself heard, how to stand up for what you believe in and much mor ...
Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette. Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jonie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in ’n poort naby Kenhardt, Orrelkosie wat ’n halwe dag neem om te verduidelik ...
Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat Andre le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? En vir wat moet ’n mansmens dan nou ’n huweliksherdenking onthou, of o wee, eintlik was dit haar verjaarsdag! Met die jongste bundel sketse van Andre le Roux kry ’n mens opnuut lag vir die hemelsbree verskille tusse ...
Hans loop op 90 nie met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme. ...
Wat gebeur as jy vir ‘n sywurm ‘n grap vertel? Hy lag hom ‘n papie! Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet of olifante goeie tafelmaniere het? Of watter sport haaie graag speel? Het jy al ooit gewonder van watter soort musiek konyne hou? Jy sal skaterlag wanneer jy uitvind. ...