As Dana na besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk – en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wereldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en ...
In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Frances, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met ’n dringende Weg-artikel wat eers moet klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Elders vertel die verhaal van Erns se staptog van e ...
Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie. Hoekom? Want die reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe! ...
"If ever there is a place that makes it easy to enjoy the moment, it is the Kruger Park. Sometimes you simply want to sit next to a watering hole and do nothing. Just listen to the guinea fowl in the scrub, smell the dry veld, feel the heat on your skin…" This guide tells you everything you need to know about the Kruger Park: how to spot game, what to do, what to expect, where to stay and what to eat. Your Kruger National Park Guide – With ...
"As daar 'n plek in die wereld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by 'n watergat sit en niks doen nie. Net luister na die geluid van die tarentale in die kreupelhout, die droe grasveld ruik, die hitte op jou vel voel…" Die gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Jou Kruger-Wild ...
Dana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad, die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat haar seun in die grensoorlog verloor het, Cliffie van Epping, oom Pik Botha in Pretoria… Sy stories tref mens in die binnegoed. Soms is dit hartseer, maar soms skreeusnaaks, soos die storie oor sy ma wat sweer dat sy vanjaar «net iets ligs» vir d ...
Visiting South African game reserves is, for most, all about ticking off the Big Five. Not for Justin Fox. He embarks on a humorous, quirky, frustrating journey in search of South Africa's most elusive mammals, the 'Impossible Five': Cape mountain leopard, aardvark, pangolin, riverine rabbit and naturally occurring white lion. Besides animals, the book is peopled with a lovable cast of eccentric characters and provides compelling ...
Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In die bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise. ...
“Die wereld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wil doen, inpas nie.” Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle wee, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indie, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie.Benewens die heer ...