|
Автор: Johannes Bertus de Villiers |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624057963 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
|
Описание:
|
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wereld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesiee van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute na die groot ramp, en 'n egte «survivalist» wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef na hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
|
Просмотров: 65 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(166)
|