In the distant future a man must decide if he wants to marry a crime lords daughter and become an enforcer in galactic organized crime, or should he allow a royal woman to install him in a pleasure palace so he can lead the life of a caged galactic prince while he services humanity's most powerful and most beautiful women, or should he just go back to his old life of hard partying, excessive drinking, and occasionally fighting dangerous ...
The Demon Hunters, #1 When demons threaten London, Lady Belinda answers the call. Lord Gabriel Thurston returns home from war to find his fiancee is not the sweet young girl he left behind. She's grown into a mysterious woman who guards her dark secrets well. When he sees her sneaking away from a ball, he's convinced it's for a lover's rendezvous. Following her to London's slums, Gabriel watches in horror as his fiancee ...
Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende werelde: Daar’s 'n uitgebrande chirurg, 'n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, 'n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en 'n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs opgele het, en deel van die terapie is 'n river rafti ...
Toe Jak Stapelberg die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-goudmyn aangebied word, weet hy dis te goed om waar te wees. Hy is te jonk en boonop beskik hy nie oor die nodige kwalifikasies nie. Sy vermoede word bevestig toe Manfred Steyner sy voorwaarde stel: Jak moet doen wat hy vra, sonder teenspraak. En Jak stem in, want die kans gaan nie gou weer verbykom nie. As hy net eers die werk het, kan hy Manfred se opdrag mos weier. Nie Jak of M ...
Die Eerste Wereldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek in die gewilde Courtney-trilogie. ...
Wanneer Sean Courtney, die held van Witwatersrand, van ’n lang jagtog terugkom, loop hy hom vas in die geweld van die Anglo-Boereoorlog, sy broer Garrick se afgunstige haat, ’n volgende geslag kinders wat moeilikheid vir die Courtney-familie voorspel, en – bowenal – Ruth Friedman. Ruth slaan sy voete skoon onder hom uit. Vurig, jonk en… ’n ander man se vrou. Boonop raak haar man Sean se boesemvriend en beskermling in die oorlog! Die magte van d ...