|
Автор: Anton F. Prinsloo |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9781868901777 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
"Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare so verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord «ambisie» eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het die persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse «dyk» was toentertyd allermins die van 'n “hoe wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n «kandidaat» praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhe nie. En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n «wurm» noem, kon toentertyd na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof. Die boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is. "
|
Просмотров: 72 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|